• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Schools

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 11 November 2011

Weeklikse Nuusbrief 33/2011
1.   Algemeen
Skooltye vir eksamen
Om ons leerders maksimum studietyd te gee, geld die volgende tye vir die eksamen:

Read more...

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 4 November 2011

Weeklikse Nuusbrief 32/2011
1.  Algemeen

Daar is wel persone wat werk aan ‘n begroting en beplanning vir 2012, en ook vir diegene wat nie die begrotingsvergadering kon bywoon nie, plaas ons hierdie volledige uiteensetting van gelde wat aan die skool betaalbaar is vir volgende jaar.

Read more...

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 28 Oktober 2011

Weeklikse Nuusbrief 31/2011
1.  Uit die Hoof se kantoor
Eksamenrooster
Ons het reeds die eksamenrooster vir hierdie kwartaal in die derde kwartaal aan die Departement van Onderwys voorgelê vir goedkeuring.

Read more...

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 21 Oktober 2011

Weeklikse Nuusbrief 30/2011
1.   Algemene sake
Begrotingsvergadering

Read more...

You are here: News Schools