Hoërskool Swartland 9 Desember 2011
KWARTAALBRIEF DESEMBER 2011
Die personeel en beheerliggaam van Hoërskool Swartland wens u elkeen ‘n baie geseënde Kerstyd toe met baie vreugde en kwaliteittyd saam met u gesinne en dierbares.
KWARTAALBRIEF DESEMBER 2011
Die personeel en beheerliggaam van Hoërskool Swartland wens u elkeen ‘n baie geseënde Kerstyd toe met baie vreugde en kwaliteittyd saam met u gesinne en dierbares.
Weeklikse Nuusbrief 36/2011
1. Algemeen
Dit is die laaste weeklikse nuusbriefie vir die jaar.
Weeklikse Nuusbrief 35/2011
1. Algemeen
Die eksamen is goed op dreef en van ons leerders sit werklik alles in om sukses te behaal. Ons is dankbaar teenoor leerders wat erns maak met hul studies.
Weeklikse Nuusbrief 34/2011
1. Uit die hoof se kantoor
Eksamen:
Goeie raad / wenke aan ouers en leerders
Ons wil u graag help deur die volgende wenke of raad ten opsigte van voorbereiding vir ‘n eksamen voor te stel :