Hoërskool Swartland 3 Februarie 2012
Weeklikse Nuusbrief 04/2012
1. Uit die hoof se kantoor
Interskole week
Ons wil elkeen van ons ouers opreg bedank wat die afgelope week betrokke was by ons somersport Interskole. Hetsy as beamptes, tellinghouers, Snoepie of vervoer van leerders – baie dankie vir u hulp en ondersteuning.



