• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Schools

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 3 Februarie 2012

Weeklikse Nuusbrief 04/2012
1.  Uit die hoof se kantoor
Interskole week
Ons wil elkeen van ons ouers opreg bedank wat die afgelope week betrokke was by ons somersport Interskole.  Hetsy as beamptes, tellinghouers, Snoepie of vervoer van leerders – baie dankie vir u hulp en ondersteuning.

Read more...

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 27 Januarie 2012

Weeklikse Nuusbrief 03/2012
1.  Uit die hoof se kantoor
SA Toutrek
Die SA Toutrekkampioenskappe vind op 15, 16 en 17 Maart 2012 by ons plaas. Hoërskool Swartland is verantwoordelik vir die organisasie van hierdie kampioenskappe.

Read more...

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 20 Januarie 2012

Weeklikse Nuusbrief 02/2012
1.  Uit die hoof se kantoor
Ons vestig net weer u aandag daarop dat hierdie weeklikse nuusbrief elke Vrydag verskyn.  As gevolg van die Interkleure atletiek wat Vrydag plaasgevind het, gee ons dit vandag (Maandag) uit.

Read more...

hoerskool-swartland

Hoërskool Swartland 13 Januarie 2012

Weeklikse Nuusbrief 01/2012
1.   Uit die hoof se kantoor
Die nuwe skooljaar het in alle erns afgeskop.  Ek wil graag alle Rockies, personeel en ouers baie sterkte en voorspoed vir 2012 toewens.

Read more...

You are here: News Schools