• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Jobs

How to List Jobs

To add a listing under the jobs section, all you have to do is to click on Add Entry under the jobs menu.  Just fill in your name Name, Town, Telephone, if you have an email, the type of work that you are looking for or that you might have and the description of what you do and anything you would like to add.

At the bottom, add your listing in either Job seekers or Jobs available.  Then select the category that you want.  Click on the Send button at the bottom right and that is that.  We will review the listing to make sure everything is fine and then we will publish the listing.

Jobs Information

Is jy op soek na werk?  Of het jy dalk werk beskikbaar?  Kom lys op Swartland Multimedia

By Swartland Multimedia kyk ons ‘n bietjie anders na werk as gewone werksoek webwerwe.  Deesdae word mense links en regs ontslaan en ons almal ken iemand wat op die oomblik by die huis sit sonder werk.  Ons kan ook nie altyd die maatskappy kwalik neem nie, want hulle doen ook maar wat hulle moet om kop bo water te hou.

Is jy op soek na werk?

Vul slegs jou Naam, Dorp, Kontak Besonderhede, indien jy 'n e-pos addres het en 'n omskrywing van die ervaaring wat jy het of wat jy wil doen op die Add Entry bladsy. Jy moet jouself dan in een van 3 kategoriee plaas wat bestaan uit “Senior citizens; School leavers en General”. Voeg jou lysting by aan die onderkant van die bladsy onder die kategorie Jobs Seekers. Klik dan op die send ikoon regs onder op die bladsy.

Het jy dalk werk beskikbaar?

Vul slegs jou naam, Dorp, Kontak Besonderhede, indien jy 'n e-pos addres het en 'n omskrywing van die werk wat beskikbaar is op die Add Entry bladsy. Voeg jou lysting by aan die onderkant van die bladsy onder die kategorie Jobs Available. Klik dan op die send ikoon regs onder op die bladsy.

You are here: Home