• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Simone - Tuisgebakte brood

02-simone-tuisgebakte-brood
Simone, die meisietjie van Malmesbury met kanker, verkoop die lekkerste tuisgebakte brode - you name it, sy maak dit, van bacon en kaas, feta en spinasie ens ens.

Dit is vir my ongelooflik om te sien dat hierdie meisie, wat so siek is en wat baie swaar kry, iets van haar kant af wil doen om haar en haar pa se omstandighede te verbeter, sy rig ook perdry af vir n ekstra geldjie.  Probeer gerus van haar brood, julle sal nie spyt wees nie. Dit kos R25 een, maar is beslis die moeite werd, en gaan vir n goeie doel.

Hier is kontakbesonderhede:  Simone - 076 906 6302 Petrus - 076 795 2438 (haar pa)
You are here: News General Simone - Tuisgebakte brood