Business Link February 2012
Ons eerste Hoof Gasspreker vir 2012 sal wees Gert du Plessis, Besturende Direkteur van die Kaapse Verbruikers, tans die grootste koopkaart organisasie in Suid-Afrika.
Ons eerste Hoof Gasspreker vir 2012 sal wees Gert du Plessis, Besturende Direkteur van die Kaapse Verbruikers, tans die grootste koopkaart organisasie in Suid-Afrika.
Beautiful main homestead and wooden cottage on a no labour residing farm. The Wine farm is located near the Durbanville area in the Swartland. The homestead and cottage is on a premium sought after wine area with abundant water, incredible views and a diverse terroir.
Dit is sowaar 2012! Die jaar lĂȘ nuut voor ons met splinter nuwe uitdagings. Die RFL komitee vir 2012 is hard aan die werk om weer die unieke KANSA deurnag funksie te beplan, maar ons besef heelhartig dat die funksie geen sukses sal wees sonder gemeenskapsbetrokkenheid en span registrasies nie.
Wat dit behels
The Swartland wine region has been in existence for many years and steadily produces good, often full-bodied, wines. The area is large and therefore warrants the division of two wards, namely Malmesbury and Riebeekberg, the latter seeing a rediscovery and welcoming of new and innovative winemakers who are stirring the local wine industry with their excellent highly acclaimed wines.