• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

General

02-cansa-wereld-kanker-dag-image

Wêreld Kanker Dag

Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) daag elke Suid-Afrikaner uit om hulself af te vra: 'Wat kan ek doen omtrent kanker?' Hierdie Wêreldkankerdag op 4 Februarie kan jy iets persoonlik doen om die lewe van iemand wat deur kanker geraak is, te verander.

Read more...

02-valentines-aand-met-mathys-roets-image-01

Valentine's Aand met Mathys Roets

Mathys Roets tree die 14 Februarie by die De Bron Klein Teater op. Bring jou eie romantiese mandtjie met eetgoed-en drinkgoed saam. Tafels van 6 of meer kan bespreek word.

Read more...

jakkie-louw-februarie

Die "Relay For Life Show" met Jakkie Louw

Jakkie Louw tree op op 22 Februarie 2012 op in die De Bron teater.  Die vertoning begin om 19:00 en is ten bate van die KANSA Relay For Life projek.  Kore van  plaaslike skole sal ook die aand saam met Jakkie optree.  Kaartjies vir die vertoning beloop R50.00 en is te koop by KANSA se kantoor.

Read more...

01-cansa-kansa-baby-bottle-colors-image

Project Bpa Baby Bottle Exchange & Recycling

Ouers moet onthou om hulle baba bottels wat nie BPA Free kom ruil vir die regte baba bottels wat wel BPA Free is, dit is absoluut gratis! CANSA launched a viral awareness campaign in June 2011, asking members of the public to sign an online petition calling on our Minister of Health to ban the use of BPA in baby bottles.

Read more...

You are here: News General