Wêreld Kanker Dag
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) daag elke Suid-Afrikaner uit om hulself af te vra: 'Wat kan ek doen omtrent kanker?' Hierdie Wêreldkankerdag op 4 Februarie kan jy iets persoonlik doen om die lewe van iemand wat deur kanker geraak is, te verander.



