Hoeveel Kanse?
HOEVEEL KANSE?
Iemand maak die opmerking: “Ek gee ‘n mens net één kans. As iemand my teleurgestel het, is dit verby. Ek sal hom of haar nóóit weer vertrou nie en ek onttrek my aan diesulkes.”
Maak seker jy het ingeneem wat jy so pas gelees het. Lees weer. Wag so bietjie voor jy verder lees. Dink na. Sela ...



