• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Church

02-god-van-baie-kanse

Strikke stel vir ander (1)

STRIKKE STEL VIR ANDER (1)
Ps. 141:9 – “Bewaar my vir die mag van die vangnet van die wat vir my strikke stel, en vir die strikke van die werkers van ongeregtigheid.”

Read more...

02-god-van-baie-kanse

Baie se wêreldjies bestaan uit vyeboompies

BAIE SE WÊRELDJIES BESTAAN UIT VYEBOOMPIES
My ervaring met die tuinman wat weens ‘n misverstand my vyeboom se takke rondom met die graaf afsteek het, en my aanvanklike reaksie daarop, het my bietjie verder laat dink. (Sien: Die Verminkte Vyeboom)

Read more...

02-god-van-baie-kanse

Sal jou naam gevind word

SAL JOU NAAM GEVIND WORD
“Net gou die Ouetehuis in Riebeek Wes se nr. in die telefoonboek opsoek om te vergewis ek kom nie weer daar tydens die etenstyd aan nie.”  Bergsig, is die naam van die Ouetehuis.

Read more...

02-god-van-baie-kanse

Naäman en Gehasi/ Die Here is El Shaddai (2)

Naäman en Gehasi/ Die Here is El Shaddai (2)

Maar Gehasi, sy dienaar, kry amper die stuipe! "Hoe kan hy nee sê?" Hy sal wat wil gee om al daardie mooi goed te hê!! Die oomblik toe Naäman en sy geselskap hulle ry kry, begin Gehasi se vleeslike begeertes hom te ry! Hy kry sy planne agtermekaar en jaag hulle agterna.

En met ‘n hengse sob story, bieg hy, hy moet nou maar vra. Maar Naäman is te dankbaar vir die kans. "Neem asseblief nog meer!" Maar Gehasi verseker hom, dis regtig al wat hy vir nou begeer.

Read more...

You are here: News Church