Waarop fokus jy?
WAAROP FOKUS JY?
Terwyl ons besig is om aan te tree vir die Swartland Halfmarathon op Moorreesburg vanjaar, sien ek ‘n mede atleet van ons klub en ek vra: “Hoe gaan dit?”
WAAROP FOKUS JY?
Terwyl ons besig is om aan te tree vir die Swartland Halfmarathon op Moorreesburg vanjaar, sien ek ‘n mede atleet van ons klub en ek vra: “Hoe gaan dit?”
DIE MEES ALGEMENE VREES
Daar word beweer dat daar nagenoeg 7 000 verskillende soorte vrese is. Dis nou vrese vir slange, hoogte, spoed, seerkry, ens. Daar is goed wat ek nie kan glo dat ander daarvoor kan bang wees nie.
ONS ROEPING
Ons werk graag in God se oesland
Om as Geesvervulde gemeente die wil van die Here uit te leef
Om die gemeente en die gemeenskap Christelik te versorg en te ontwikkel.
Program van die week
Sondag 20 Maart 2011
09:30 Erediens - Ds Friedrich Claassen
Geen Kinderkerk en Gr 7-11 kategese
JOSEF HET NIE ANDER BESKULDIG
Elke keer as ek Josef se verhaal in die Bybel lees, roer hy my hart as ‘n man wat vorder vanaf prisonier tot “president!”
BESKULDIG NIE ANDER NIE
Nadat hy die droom van die voorman van die skinkers in die gevangenis uitgelê het, vra hy net een gunsie (Gen. 40:14):