My lewe op 'n A4 (2)
MY LEWE OP ‘N A4 (2)
(Getuienis)
Om boemelaar te wees word jy so oop en bloot gestel. Jy het die wêreld se tyd om ‘n ding te doen. Jy het gekom en gegaan soos jy gevoel het. Maar … almal sien jou.
MY LEWE OP ‘N A4 (2)
(Getuienis)
Om boemelaar te wees word jy so oop en bloot gestel. Jy het die wêreld se tyd om ‘n ding te doen. Jy het gekom en gegaan soos jy gevoel het. Maar … almal sien jou.
N.a.v. my skrywe: Nagtelike Straattonele, het ‘n dame reageer en ek het haar gevra om haar getuienis te skryf nie groter as ‘n A4 bladsy.
MY LEWE OP ‘N A4 (1)
DIE GROOT PRYSUITDELING (7)
1 Kor. 9:24-27
JY KAN AFVALLIG RAAK
DIE GROOT PRYSUITDELING (6)
1 Kor. 9:24-27
SEKERHEID
1 Kor. 9:26 – “Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie;”