• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

NG Gemeente Swartland 15 Augustus 2010

swartland-ng-kerk

SONDAG 15 Augustus 2010
09:30 Oggenddiens – Ds Johan O’Kennedy
09:30 Kinderkerk – Kerksentrum
Modkats direk na erediens tot 11:15
Interskolediens–Verskuif na Maandag oggend om 08:00 by Hoërskool Swartland

Sin. Deurkollekte: Bediening aan Dowes

Opbrengs Magdalenahuis: R574.30

Volgende Sondag 22 Augustus 2010

09:30 Nagmaal – Ds Friedrich Claassen

09:30 Nagmaal: Aandsk – Ds Johan O’Kennedy

Modkats direk na erediens tot 11:15

Aand: Huiskerk -soos gereël in wyke

Spes. Deurkollekte: Straatwerk

Woensdag 18 Aug - Plaaswykbidure

Doornfonteinwyk:

Liam en Marili Viljoen, De Hoop om 19:30

Preekstoelwyk:

Barry en Lindé Dürr, Preekstoel om 19:30

Kalbaskraalwyk:

Charles en Alet Hamman, Uitspan om 19:00

19:00 – JB-Groep

Jeuglokaal

INTERSKOLEDIENS

Maandag oggend om 08:00 by Hoërskool Swartland. Frikkie Welsh kom lewer sy getuienis.

Besoekers

Welkom aan alle besoekers.

Mag julle kuier aangenaam wees. Mag julle die Here vanoggend naby aan julle beleef.

Nuwe Intrekkers

Baie welkom!! Ons wens u ‘n geseënde tyd in ons gemeente toe. Vul asb. vir ons die vorm vir nuwe intrekkers by een van die ingange in. Plaas dit in die houers of in die kollektesakkies.

Vrydag 20 Augustus 2010

Gebedsgroep by 

Mev Sus Hagen om 09:00

Tema: Ons leef in die era van die Gees – Janet van Zyl

Kol 1:9

Projekte

Avontuurkamp 23–27 Sept. Enige Gr 10 en 11 leerder wat kamp wil bywoon, kontak Ds Friedrich Claassen by 082 521 4211.

AMOS PLAASWERKERSKAMP 17–19 September 2010

Vanjaar se Amoskamp by  Kultuursentrum, Melkbosstrand.  Inskrywingsvorms is by die kerkkantoor en by die kerk beskikbaar.  Versprei asb die vorms onder julle werkers en ook aan buurplase. Plek vir 100 persone. Kontak Ds Gert Hattingh by 022-48 71539 vir verdere navrae.

ACVV

Onbederfbare produkte vir behoeftiges

U kan steeds bydra tot hierdie projek. Met Nagmaal kan u hierdie produkte by die deure in die mandjies plaas en ook by

Malmesbury SPAR

Die nodige voedselsoorte is per Leraarswyke ingedeel:

Suid:       Tuna en/of Spaghetti

Oos:        Rys en/of Tamatievis

Wes:       Macaroni en/of Blikkiesvleis

Sentraal: Suiker (1kg) en/of boksiemelk

Baie dankie vir u ondersteuning!

Komende produksies deur Teaterwerksgroep aangebied in De Bron Teaterop 11 September 2010

10h00So 'n bek moet jêm kry

(Kinderteater met tema: idiome) R30 per persoon

19h00: Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo R100 per persoon

Kaartjies is by Kerkkantoor beskikbaar

GEBEDSBLAD

Ons dink aan die wêreld
  • Ons doen voorbidding vir gelowiges in Nie-Christen land wat as gevolg van hulle geloof in Jesus Christus vervolg word.
  • Ons bid vir mense in lande wat deur vloede getref is.
Ons dink aan Suid-Afrika
  • Ons doen voorbidding vir gebiede in Suid-Afrika wat swaar getref word deur droogte.
  • Ons doen voorbidding vir ons Onderwysers en almal betrokke by die opvoeding van ons kinders

Ons dink aan ons gemeente

  • Charlotte Scheerpers, verloofde van Lodewyk Lesch jnr wat aansterk in Panorama na sy in ‘n motor ongeluk was.
  • Mnr Jan Nel, Aandskemering is in Swartland Hospitaal opgeneem
  • Mev Joey Barnard, Aandskemering is ook in Swartland Hospitaal opgeneem
  • Mnr Johan Bester, Skoolstr 29, is in Durbanville Hospitaal
Tekste vir die week 15 Aug tot 21 Aug

Fokusteks: Jes 5:1-7

Ander tekste: Ps 80:1-2, 8-19; Hebr 11:29, 12:2; Luk 12:49-56

Fokusteks vir 22 Augustus: Jes 58:9b-14

Verjaarsdae van ons mees senior lidmate:

Mev Anna Joubert, Aandsk, vandag

Ons wens u van harte geluk en bid u die Heer se ryke seën toe.

Daniël Konferensie –Moreletapark bied in samewerking met die NG Gemeente La Rochelle 'n nasionale Daniëlkonferensie in die Kaap aan op 27 en 28 Augustus.  Sprekers soos Stephan Joubert, Peet Grobbelaar, Braam Hanekom en vele meer. Pamflette is in vakkies by die deure beskikbaar.

Huiskerk- 22 Augustus

Leiersklas vir aanbieders van Huiskerk word aangebied na die erediens van 22 Aug

Ds Friedrich Claassen

Gemeente Basaar – 28 Aug

Dis weer die tyd om lekker basaar te hou.  Ons spring weg met

Vrydagaand se “steak”-braai om 19:00.  Die vure gaan al vanaf 18:00

brand. Die kaartjies is nou beskikbaar by die kerkkantoor.

R80 per volwassene en R50 per laerskool kind.

BASAARKOMMISSIE:

Konvenors: 

Sameroepers: Charles en Alet Hamman                        083-698-3405

Vleis: Kobus Smit                                                               48-22053 / 082-740-6848

Groente: Louw Benade                                                     083-298-0951

Koeke en Terte: Anneli Botha                                         48-22187 / 082-806-9966

Brood en Beskuit: Mariaan Du Plessis                         083-457-8456

Klein koekies: Ousus Baard                                            48-22412

Poeding: Wilma Rossouw                                                48-65831

Allerlei: Marianna Barnard                                               48-24298

Pasteie: Selma Swart                                                       48-21947

Elma Punt                                                                           48-22428

Mollie Louw                                                                        48-22438

Handwerk: Annette Frank                                               48-22592

Mirna Barnard                                                                   48-21793

Wit Olifant: Marí Roux                                                     48-22676 / 083-230-5022

Pannekoek: Mariëtte Malan                                          48-21207

Tee/Koffie Kafee: Mia de Beer                                     082-325-9330

Speelgoed: Paula Basson                                              084-734-5107

Veeveiling: Du Toit Dürr                                                 082-454-6801

Verwerkte produkte: Desireé Dürr                              48-22802 / 082-856-7773

Wegneem-etes: Verskillende persone -

Het u meubels wat rondstaan en onnodig is? Die Nagskuiling benodig dringend sitbanke vir die sitkamer. Benodig ook nog gordynrelings. Indien enige iemand kan help, skakel die kerkkantoor. Baie dankie.

Die Verkleinde Kerkraads-vergadering vind plaas op 19 Aug om 19:00. GEEN Wyksraads-vergadering nie. Die Wyksraads-vergadering vind plaas op 2 Sept om 19:00

 

You are here: News Church NG Gemeente Swartland 15 Augustus 2010