- Die Regverdige sterf vir die onregverdiges (1 Pet. 3:18);
- Die Sondelose sterf vir en in die plek van die sondaars (Rom. 5:8);
- Die vlekkelose Lam van God sterf om die sonde van die ganse wêreld weg te neem (Joh. 1:29).
- Wil jy graag ingereken word by die effek van die kruisdood van Jesus?
- Wil jy graag ‘n kind van God word?
- Wil jy graag uit die dood oorgaan na die ewige lewe (Joh. 17:3)?
Epos Inval Gedagte Bediening
Piet Smit
073 447 2902
(K) 022-4872200
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Elke vraag / respons sal vertroulik hanteer word. As jy voel hierdie boodskappe kan vir ander tot seën wees, voel vry om dit aan hulle te stuur en moedig hulle aan om persoonlik in te teken op hierdie gratis bediening. Engelse vertalings is ook beskikbaar. Besoek AGS Corpus Christi Malmesbury op Facebook by http://www.facebook.com/group.php?gid=45835613272



