• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

AGS Corpus Christi Malmesbury 29 - 31 Augustus

ags-corpus-christi

Woord Konferensie 29 - 31 Augustus 2010
Neem kennis van dr. Lemmer du Plessis wat Malmesbury die 29ste tot die 31ste Augustus 2010 besoek. Dr. Lemmer is ‘n Woord kenner en memoriseerder by uitnemendheid.

Dis ‘n tyd wat ons onsself kan kom deurweek en deurdrenk met die Woord.   Iets om nie mis te loop nie!

Plek : AGS Corpus Christi Malmesbury

SONDAGOGGEND 29 AUG. – 09:30

SONDAGAAND 29 AUG. – 18:00

MAANDAGAAND 30 AUG. – 19:00

DINSDAGAAND 31 AUG. – 19:00

Navrae: 073 447 2902

You are here: News Church AGS Corpus Christi Malmesbury 29 - 31 Augustus