• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Church

02-god-van-baie-kanse

Wees deel van die gemeente (1)

WEES DEEL VAN DIE GEMEENTE (1)
1 Pet. 2:5 – “en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.''

Read more...

02-god-van-baie-kanse

Sondeval en God se voorkennis

SONDEVAL EN GOD SE VOORKENNIS
VRAAG:
As die Here dan ook alles weet wat in die verre toekoms gaan gebeur, sou die Here ook die dag toe hy vir Adam gemaak het, geweet het dat Adam Hom gaan teleurstel.

Read more...

12-kersliggie-mark-malmesbury-image

Kersliggie Mark, Malmesbury

Kersliggie mark op Vrydag 2 desember 2011 Vanaf: 15:00 tot 22:00. Allerlei stalletjies: Handgemaak, kos, speelgoed, klere, juweliers ware, ens. (ags corpus christi maak die heerlikste kerrie afval pot)

Read more...

02-god-van-baie-kanse

Strikke stel vir ander (2)

STRIKKE STEL VIR ANDER (2)
Ps. 141:10 – “Laat die goddelose in hulle vangkuile val, almal saam, terwyl ék verbygaan!”

Read more...

You are here: News Church