Die seën van die Here (2)
DIE SEËN VAN DIE HERE (2)
SY AANGESIG OOR JOU LAAT SKYN (Num. 6:25)
Wanneer God Sy aangesig oor iemand laat skyn, dan beteken dit dat Hy teenwoordig is. Dit spreek van Sy nabyheid – Hy is bý my en jou!
DIE SEËN VAN DIE HERE (2)
SY AANGESIG OOR JOU LAAT SKYN (Num. 6:25)
Wanneer God Sy aangesig oor iemand laat skyn, dan beteken dit dat Hy teenwoordig is. Dit spreek van Sy nabyheid – Hy is bý my en jou!
DIE SEËN VAN DIE HERE (1)
Nadat God die eerste mense paar geskape het lees ons (Gen. 1:22): “God het hulle geseën.”
Benewens die mens, het die Here ook die skepping en die diere geseën.
GAAN TERUG EN MAAK KLAAR
Die Woord van Here spreek tot ons uit Esra 5:1, 2. Hier vind ons dat die Jode wat uit ballingskap na Jerusalem teruggekeer het (536 v.C.), opgehou het om die werk te doen waarvoor hulle gekom het, nl. om die huis van die Here weer op te bou na die verwoesting in 586 v.C deur Nebukadnesar.
IN ALLE DINGE IS EK ONDERRIG
Dis ‘n slegte ervaring as jy by jou huis instap en jy loop jou vas in laaie wat uitgetrek is en jou klere wat uit die kaste gegooi is en jy met ‘n skok besef, daar is by jou ingebreek ....