Die seën van die Here (6)
DIE SEËN VAN DIE HERE (6)
Vir 5 boodskappe het ons besin oor God se seën. Maar hoe lyk my en jou seën teenoor ander?
1 Pet. 3:9 – “Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe.”



