• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Lions Klub hou "spitbraai"

lions-spitbraai

Die Lions Klub van Malmesbury het Sondag 28 November vir Aanskemering ouetehuis ‘n “spitbraai” gehou.

Dit is een van die Lions Klub se projekte om terug te gee aan die gemeenskap.  Die ouetehuise in Wesbank en Darling was ook op die lys, maar hulle dagboeke was bietjie vol en sal dus in volgende jaar hulle kans kry.  Op die foto help Lion president Kobus vir Lion “spitter” Johan.

You are here: News Charities Lions Klub hou "spitbraai"