• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Charities

lions-spitbraai

Lions Klub hou "spitbraai"

Die Lions Klub van Malmesbury het Sondag 28 November vir Aanskemering ouetehuis ‘n “spitbraai” gehou.

Read more...

malmesbury-lions-club

Lions Klub MalO'limpiX 2009

Die Lions Klub van Malmesbury hou ‘n fondsinsamelings projek op 23 Oktober 2009.  Die MalO’limpiX is ‘n span kompetisie waar mans en vrouens gelyk teen mekaar deelneem in ‘n aflos formaat.  Onder volg die program en die reels van die MalO’limpiX.

Die inskrywings is ‘n R500 donasie and die Lions Klub.

Ons hou ook ‘n steak ete in die OLOK saam met die MalO’limpiX en almal is welkom om ‘n kaartjie te koop en sommer die verrigtinge te kom ondersteun.  Daar sal ook ‘n donasie kroeg beskikbaar wees.

PROGRAM

Read more...

malmesbury-lions-club

Wors vir jou SA

Die Lions Klub van Malmesbury het Vrydagaand 29 Mei wors gemaak tot vroeg in die oggendure.  Die wors maak is deel van die Lions klub se fondsinsamelings projekte.  Dit is lekker boerewors wat bestaan uit een deel vark en twee dele bees en word verkoop teen R45/kg.  Kyk uit vir ons blou label of kontak Kobus by 083 645 7876
 

malmesbury-lions-club

Musiek en paaseiers : Aandskemering

LIONSKLUB Malmesbury

9 April 2009: 15h00
Op die Donderdag voor Paasnaweek het ons die bejaardes by Aandskemering onthaal op musiek en paaseiers. (Tannie Wendy se idée) Ek het ‘n paar woorde gespreek (in afwesigheid van die Lion President) en die feestelikheid aan die gang gesit. Tannie Wendy Flemming (klavier) en Marguerite Holtzhausen (dwarsfluit) het ‘n wye verskeidenheid van musiek gespeel en afgesluit met bekende liedere, wat hartlik saamgesing is.

Read more...

You are here: News Charities