• Create an account
    *
    *
    *
    *
    *
    Fields marked with an asterisk (*) are required.
01-swartland-technical-sercvices-air-con-banner-01

Charities

lions-verkoop-klere

Lions verkoop Klere

Die Lions het die afgelope Saterdag weer 'n bietjie tweedehandse klere verkoop. Dit is maar een van hulle fondsinsamelingsprojekte wat hulle gereeld deur die jaar aanpak. Die klere word gekenk aan die Lions waarna hulle dit aan die publiek verkoop teen baie billike pryse. Hier staan Lions president Firdie Geldenhys en kyk so bietjie deur die klere. Vir meer inligting oor die Lions en wat hulle doen, skakel gerus vir Firdie of Merina by 083 283 7897.
05-darling-trust

The Darling Trust

About The Darling Trust

The Darling Trust was established in August 2003 by founding member, former trustee and present patron, Pieter-Dirk Uys.

Read more...

04-lions-klub-potjiekos-kompetisie

Lions Klub Potjiekoskompetisie en Dans

Malmesbury Lionsklub nooi alle besighede asook privaat spanne uit na hul potjiekoskompetisie 29 Mei by die Skougronde.  Inskrywings beloop R200 en daar sal heelwat pryse wees.

Read more...

angel-hands

Angel Hands in Malmesbury

ANGEL HANDS is a Malmesbury husband and wife team that started to collect clothes and food for free distribution to the destitute of ilingulethu. Instead of their own names, they call their feeding/clothing scheme “Angel Hands”

Read more...

You are here: News Charities