Results 1 - 11 of 11
Kom speel lekker saam op die plaas,Hier is allerhande diere van 'n kat tot 'n haas.Mamma en kleuter kan lekker dansOns maak musiek en almal kry 'n kans.Verf, knip, plak en nog baie meerHier gaan jy sommer speel-speel leer!Dis ook lekker om stories te lees,Kom speel saam met ons, dis 'n fees! Peekiboo is 'n ma en kind speelgroepie vir kleuters van 1 tot 3 jaar. Ek is 'n gekwalifiseerde Grondsla ...
CityMalmesbury
Telephone022 486 5835






