Results 1 - 60 of 60
Die onafhanklike private laboratorium Quantum Analytical Services (Elms.) Bpk. op Malmesbury voorsien ondersteuning vir verbeterde voeromset, produkgehalte en kostedoeltreffende produksiepraktyke. Die laboratorium, wat in 1995 op hierdie Swartlandse dorp tot stand gekom het, voorsien chemiese en mikrobiologiese ontledings, higieneopnames en oudits op 'n streek sowel as nasionale grondslag aan die ...
CityMalmesbury
Telephone022 487 1285



