Swartland Plaasmark Februarie 2012
18 Februarie, Malmesbury Landbousaal. 9vm-1nm
Plaasbotter, eiers, vars brode, beskuit, heuning, fudge pannekoek, cupcakes koekies, vars blomme, wyn, olywe...
18 Februarie, Malmesbury Landbousaal. 9vm-1nm
Plaasbotter, eiers, vars brode, beskuit, heuning, fudge pannekoek, cupcakes koekies, vars blomme, wyn, olywe...
Kom probeer gerus hierdie welbekende slaghuis se produkte by ons. Watertand rypgemaakte steak, legendariese boerewors, tjops reg vir die braai, sappige sosaties, kerrie vark strips en nog vele meer!
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) daag elke Suid-Afrikaner uit om hulself af te vra: 'Wat kan ek doen omtrent kanker?' Hierdie Wêreldkankerdag op 4 Februarie kan jy iets persoonlik doen om die lewe van iemand wat deur kanker geraak is, te verander.